SLEGS AANDEELHOUERS. SLEGS AANDEELHOUERS WORD NA DIE AJV GENOOI – DIT IS GEWONE MAATSKAPPYPRAKTYK

SKULDBRIEFHOUERS IS SLEGS KREDITEURE SO KAN NIE DIE AJV BYWOON NIE EN KAN DUS NIE ‘N VOLMAG/PROXY GEE NIE

As u nie seker is watter van die twee u is nie, KYK NA U 2012-SERTIFIKATE

(Nie jou Sharemax-sertifikate nie – dit is nie meer van toepassing of geldig nie)

Sien die meegaande foto’s van beide Aandeel- en Skuldbriefsertifikate en word dienooreenkomstig gelei

Doen asseblief ‘n poging om te verstaan ​​wie jy is en hoef dus nie vir ons e-posSte stuur om te vra en/of om jou volmag/proxy aan te bied wanneer jy Skuldbriefhouer is nie

Baie Dankie