Het u in die verlede by ons geregistreer (LET WEL: by ons, dws; Nova Skuldbrief Krediteure Aksiegroep – NIE, Nova Property nie) maar ontvang nie ons News Alert e-posse nie?

Dit kan wees as gevolg van nie-aflewering van dieselfde

Elke keer wat ons stelsel automaties nuwe e-posse genereer, is daar altyd daaropvolgende terugsendingboodskappe wat nie-afgelewering adviseer

As hierdie situasie op u van toepassing is, stuur asseblief ‘n e-pos aan ons by [email protected] <mailto:[email protected]> en gee u volle naam en ID # sodat ons ons lidmaatskapargiefbesonderhede kan nagaan en u kan aanspreek oor enige afwykings

Dankie