JP Tromp, die Nova Debenture Trustee, wat die afgelope maande die saak van die Debenture Houers opgeneem het, het vandag ‘n plasing gemaak oor die Beneficio-lenings-sage

Dit kan verkry word op sy besigheidswebwerf by www.Carian.co.za <www.Carian.co.za> . Klik op die Debentures-skakel

Voorheen het hy ‘n uiteensetting gepubliseer oor alles wat verkeerd is met betrekking tot die voormalige Liberty Mall, wat ‘n naamsverandering na Amogela Mall ondergaan het. Die eiendom lê in puin na ‘n brand, strukturele skade en plundering

Hier is ‘n nuwe media-artikel oor die eiendom:

newsday.co.za/south-africa/4156/welkoms-once-iconic-mall-ripped-apar t-brick-by-brick/?utm_source=newsletter

of

<www.ndcag.co.za/go/20250911> www.ndcag.co.za/go/20250911

Lees dit saam met Tromp se inhoud oor wat die afgelope vyf jaar of so daaroor gebeur het en wat wel en nie bekend gemaak is oor die verkoop en daaropvolgende gebeure nie