Ons het opgemerk dat die beeld wat in die pos oor die RSG Geldsake-podcast ingesluit is, swak aangebied word en dus moeilik leesbaar is. Gaan asseblief na ons Facebook-blad; Sharemax Investors/Nova Debenture Creditors en blaai af na die pos van 20 Julie waar ‘n duidelike afskrif van die NVG-brief besigtig kan word