Indien hierdie situasies vir u van toepassing is, stuur asseblief ‘n e-pos na [email protected] <mailto:[email protected]>
met u name en ID #, en besonderhede van wat verander het of om in kennis te stel dat e-posse
nie ontvang word nie

Ons sal die nodige veranderinge aan die lede-argief aanbring en aan jou bevestig

MOET ASSEBLIEF NIE U BESONDERHEDE HERVANG IN DIE AANLN REGISTRASIEVORM
OP DIE WEBWERF NIE

As u dit doen, sal u oorspronklike registrasie gedupliseer word en dit sal verder administratiewe
optrede vereis om reg te stel bykomend tot die voortgesette generering van e-posse na jou
verkeerde adres (waar dit relevant is)

Dankie