Aandag aan alle Nova Property-aandeelhouers:
Die AJV vir 2025 moet teen die einde van hierdie maand plaasvind
Stuur asseblief vir ons ‘n afskrif van enige e-pos – insluitend aanhegsels – wat u van Nova oor hierdie AJV ontvang
Stuur dit asseblief na [email protected].
Dankie.