(An English text version will also be posted)

Neem asseblief kennis dat Engels die amptelike taal vir alle hofrekords is. Net so is dit ook die kommunikasienorm in die sake-omgewing. Artikels wat uit Engelse webwerwe geneem is, sal slegs in Engels hier beskikbaar wees. Net so sal artikels en dokumente wat oorspronklik in Afrikaans gepubliseer is, slegs in daardie taal beskikbaar wees

1. Die CIPC-nakomingskennisgewing wat Nova-aktiwiteit beperk

Hierdie skakel sal jou na ‘n mediaverklaring oor die aangeleentheid neem. Onderaan die teks is daar ‘n skakel: COMPLIANCE NOTICE ISSUED TO NOVA PROPGROW GROUP HOLDINGS LTD wat ‘n pdf-dokument sal oopmaak wat die volledige teks van die Voldoeningskennisgewing bevat

2. Nova se reaksie – gepubliseer op hul webwerf
(hierdie is ‘n pdf-dokument wat afgelaai moet word om te kan lees)

3. ‘n Moneyweb-artikel oor hierdie ontwikkelings

4. ‘n Moonstone-artikel wat hoofsaaklik na Nova se kwessies met die Nakomingskennisgewing kyk (Moonstone is ‘n diensverskaffer van finansiële dienste regulatoriese voldoening en lisensiëring oplossings)