(See Afrikaans below)
We have seen in the CIPC web site that a Nova application for a further extension for the holding of the’ 25 AGM has been approved by CIPC and the new deadline date is 25 November
We informed yesterday that it has been confirmed that the ’25 AFS has not yet been finalised so the email invitations to shareholders re the AGM is now delayed
Ons het op die CIPC-webwerf gesien dat ‘n aansoek deur Nova vir ‘n verdere uitstel van die 2025-jaarvergadering deur die CIPC goedgekeur is, en dat die nuwe sperdatum 25 November is
Ons is gister in kennis gestel dat die finansiële jaarstate vir 2025 nog nie gefinaliseer is nie; gevolglik word die e-posuitnodigings aan aandeelhouers vir die jaarvergadering nou vertraag