(See Afrikaans below)

We have sent an email to Nova today calling them out over statements that CEO Haese has made about Debenture Trustee J-P Tromp’s complaint submission to CIPC Company Tribunal regarding the absence of the covering mortgage bond protection regarding the Flora Centre property as reported by us on 28 July

Haese stated in correspondence relevant to the covering bond that Tromp has no right to act as he has done and that his actions are not in the interests of the Debenture Holders. She also included similar statements in an email sent to an NDCAG registered Debenture Holder in response to an enquiry
We have taken issue with her statements and based on research in the Internet, have pointed out to her and the Board that not only does Tromp have the right, as a registered Chartered Accountant, he has an obligation to report irregularities and irregularities

Because we have highlighted certain pertinent text in our research findings, in the email, the full text of the same – with highlights – can be read via the link below

Ons het vandag ‘n e-pos aan Nova gestuur waarin ons beswaar maak teen uitlatings deur uitvoerende hoof Haese. Hierdie uitlatings het betrekking op die klagte wat J-P Tromp, in sy hoedanigheid as Trustee vir Skuldbriefhouers, by die CIPC-maatskappytribunaal ingedien het oor die aan die lig gekome afwesigheid van dekking deur ‘n verband vir die Flora Centre-eiendom soos ons op 28 Julie gerapporteer het

In korrespondensie oor die betrokke verband het Haese beweer dat Tromp nie die reg het om op te tree soos hy gedoen het nie en dat sy optrede nie in die belang van die obligasiehouers is nie. Sy het ook soortgelyke stellings ingesluit in ‘n e-pos wat in reaksie op ‘n navraag aan ‘n NDCAG-geregistreerde Skukdbriefhouere gestuur is

Ons het beswaar gemaak teen haar uitlatings en – gegrond op navorsing op die internet – vir haar en die direksie daarop gewys dat Tromp, as ‘n geregistreerde geoktrooieerde rekenmeester, nie net die reg het nie, maar ook die verpligting, om onreëlmatig- en onwettighede aan te meld
Aangesien ons sekere relevante gedeeltes in ons navorsingsbevindinge uitgelig het, kan die volledige teks van die e-pos – insluitend die gemerkte gedeeltes – hier gelees word:

Link/Skakel:
<www.ndcag.co.za/go/20220825> www.ndcag.co.za/go/20220825
(Only available in Englsh)