DIE HUIDIGE STATUS VAN DIE VOORTDURENDE REGSAKSIES RAKENDE DIE SLUITING VAN DIE PSPC-MAATSKAPPYE IN 2010

Deon Pienaar is die leidende aktivis wat aandag gee aan ernstige kwessies rakende beweerde onwettighede en onreëlmatighede tydens die ondersoeke van die SA Reserwebank en die Raad op Finansiële Dienste na Sharemax – ondersoeke wat laat in 2010 tot die sluiting van die PSPC-maatskappye gelei het.

Hierdie skakel verwys na sy nuusbrief van Oktober, waarin hy die huidige stand van sy aktivisme breedvoerig uiteensit en ‘n oorsig gee van gebeure uit die verlede en die tydperk daarna, tesame met ‘n positiewe vooruitsig: www.ndcag.co.za/go/20261008

THE CURRENT STATUS OF THE ONGOING LEGAL ACTIONS RE THE 2010SHUT-DOWN OF THE PSPC COMPANIES

Deon Pienaar is the leading activist on the high-level issues of the alleged illegalities and irregularities that took place in the course of the SA Reserve Bank/Financial Services Board’s investigations into Sharemax which led to the shut-down of the PSPC companies in late 2010

This link is for his October newsletter in which he has set out at some length the current status of his activism and provides a history of what happened back then and since together with some positive outlook: <www.ndcag.co.za/go/20261008> www.ndcag.co.za/go/20261008