Can anyone help us with …./Kan enigiemand hulp gee i.v.m……

This post on Nova developments appears in Netwerk24. We are unable to access as it’s behind a paywall.
We ask any viewer who is a subscriber to Netwerk24 (or News24 – although a search in same did not
reveal an English version to us) to download and send us a file or images for posting.
Thank you in anticipation

Hierdie berig oor Nova-verwikkelinge verskyn in Netwerk24. Ons kan nie toegang kry nie, aangesien dit
agter ‘n betaalmuur is. Ons vra enige kyker wat ‘n intekenaar is op Netwerk24 om ‘n lêer of beelde af te
laai en vir ons te stuur vit plasing in hierdie blad.
Dankie in afwagting

www.netwerk24.com/netwerk24/sake/eiendomme/van-sharemax-tot-nova-die per-ondersoeke-kom-20220811

Sharemax/Nova op Dstv se Kyknet/Sharemax/Nova on Dstv’s Kyknet

Sharemax/Nova-segment op Dstv se Kyknet – kanaal 144 – In Gesprek Met Maandagaand
Dubbelklik op die video om in volskermmodus te kyk

Sharemax/Nova segment on Dstv’s Kyknet -channel 144 – In Gesprek Met on Monday night
Double click on the video to watch in full-screen mode

<www.gate5.co.za/read/95912/qv/99071934/18040578/131174/p?fbclid=IwA R0Ht_WG8QET26DUZS9g5ZO1_Lg7QLg8cEzLa1SVkNpGXms1VJO5f0WReJM> www.gate5.co.za/…/qv/99071934/18040578/131174/p